Louie Anderson

Louie Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis Perry Anderson
Geboorte 24 Maart 1953
Saint Paul, Minnesota, Verenigde State
Sterfte 21 Januarie 2022 (op 68)
Las Vegas, Nevada, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louie Anderson (24 Maart 1953 - 21 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Coming to America (1988) en in die televisiereekse Life with Louie (1995), The Louie Show (1996), en Baskets (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy